Intiem – 1 June 2013 Zembrin / Elev8 Verlig jou gemoed

elev8

VERLIG JOU GEMOED
Die medisinale plant wat die basis van die Zembrin-ekstrak in eIev8TM vorm, is tradisioneel gebruik vir die verbetering van gemoedstoestande, die vermindering van stres, om ‘n gevoel van kalmte te bevorder en om spanning en prikkelbaarheid te verminder; alles uitgelok deur ‘n hoe werklading, vinnige lewenstempo, sekere sosiale omstandighede en emosionele stremming. Beskikbaar by apteke landwyd.

Comments are closed.